|
|
| Gelderblom familie navorsing |
| Posted by Ian Gelderblom on 4/15/2005 |
|
|
| Hello Die Gelderblom familie in Holland het die voorgeslagte terug gevolg tot die 1500's. Hulle het ook 'n boek gedruk met al die name in. Daar is nog baie van die RSA informasie kort. Stuur asseblief enige Gelderblom kontak besonderhede na my by igelderblom@metropolitan.co.za. Dankie Ian Gelderblom |
|
|
|