| BMDs May / Mei 1929 - from the weekly magazine in Afrikaans, Die Huisgenoot | |
| BIRTHS / GEBOORTES | |
| SCHUTZ | Amada * 08/04/1929. Ouers: mnr en mev W Schutz, 1 Cuylerstraat, Uitenhage. (Die Huisgenoot - 03/05/1929) |
| UYS | (seun) * 29/04/1929. Ouers: mnr en mev Giela Uys, Bus 137, Vrede, OVS. (Die Huisgenoot - 10 & 17/05/1929) |
| ENGAGEMENTS / VERLOWINGS | |
| COETZEE | Joseph van Newlands, Johannesburg tweede oudste s v mev A M Coetzee van Worcester, verloof aan Magdalena (Baby) BEGG oudste d v mnr en mev J Begg van Bloemfontein. (Die Huisgenoot - 17/05/1929) |
| DE VILLERS | Pieter, van Scottweg, Observatory [Kaapstad], verloof aan Annie VIVIER, van Bosmanskop, Beaufort-Wes. (Die Huisgenoot - 10/05/1929) |
| DE WAAL | Koos, van Klawer, verloof aan Kowie KOTZÉ, van Lützburg. (Die Huisgenoot - 03/05/1929) |
| DU PLESSIS | Japie, van Fonteintjie, Teviot stasie, verloof aan Gertie VAN STRAATEN, van Hofmeyer [Johannesburg]. (Die Huisgenoot - 24/05/1929) |
| MYNHARDT | Imman s v mnr en mev M G Mynhardt van Smithfield, verloof aan Kinnie COETZEE d v mnr en mev J C Coetzee van Môrester, Serfontein-Sylyn. (Die Huisgenoot - 03/05/1929) |
| PRETORIUS | Cornelis, van Hofmeyer [Johannesburg], verloof aan Maria VAN DER LINDE, van Colesberg. (Die Huisgenoot - 31/05/1929) |
| ROUX | David, jongste s v mnr en mev J J Jordaan van Ongeluksfontein, Philippolis, verloof 14/04/1929 aan Cillie JORDAAN, jongste d v mev en wyle mnr J P Jordaan van Erasmushoop, Koffiefontein. (Die Huisgenoot - 03/05/1929) |
| SCHOEMAN | Japie, oudste s v mnr en mev Jaap Schoeman, distrik Potgietersrust, verloof aan Emmie DE JAGER, tweede jongste d v mnr en mev Pieter de Jager, distrik Potgietersrust. (Die Huisgenoot - 31/05/1929) |
| STRAUSS | Pedro, van Hospital Hill, Johannesburg, verloof aan Anna KOTZÉ, van Wolmaranstad. (Die Huisgenoot - 17/05/1929) |
| THERON | Thomas, van Sutherland, verloof aan Bessie IMMELMAN d v Dawie Immelman van Malmesbury, voorheen van Sutherland. (Die Huisgenoot - 03/05/1929) |
| VAN DEN BERG | Jan Albert, van Baviaanspoort, distrik Pretoria, verloof aan Johanna Elizabeth MARAIS, van die Gevangenisterrein, Pretoria. (Die Huisgenoot - 31/05/1929) |
| VAN NIEKERK | Piet, van Grasland, Bloemfontein, verloof aan Johanna (Bok) BRITZ, van Uitzicht, Senekal. (Die Huisgenoot - 31/05/1929) |
| VAN NIEKERK | Pieter, tweede s v mnr en mev H J van Niekerk, van Koffiefontein, OVS, voorheen van Belfort, Petrusburg, verloof aan Anna CLAASSEN, enigste d v mnr en mev W H Claassen, van Selzer, distrik Barkly-Wes. (Die Huisgenoot - 10/05/1929) |
| VENTER | Johannes s v mnr en mev G Venter van Durban, verloof aan Hester VAN DER WALT d v mnr en mev J van der Walt, van Zastron. (Die Huisgenoot - 17/05/1929) |
| DEATHS / STERFTES | |
| HENNING | Jacobus (Japie) + tydens ‘n motorongeluk 30/03/1929, oud: 33.10.26. In lewe van Pomona, S.W.A. Oorleef deur eggenote, 3 kinders: Joeye, Petrus en Ria, ouers, broers en susters. (Die Huisgenoot - 03 & 10/05/1929) |
| MALAN | Daniel Gideon Fouché (Danie) + 21/04/1929 agv ‘n ongeluk met ‘n gewone fiets, oud: 10jr 4mnde. Enigste s v Johannes en Poppie Malan, van Mooifontein, Zastron, OVS. (Die Huisgenoot - 10/05/1929) |
| IN MEMORIAM | |
| VERMEULEN | Christoffel Johannes Nicolaas * 08/12/1860 en eggenote Anna Johanna Magretha [sic] * BADENHORST 03/06/1862 + beide pas ‘n jaar gelede. Verlangende seun Philippus C Vermeulen, Pk Ascent. (Die Huisgenoot - 17/05/1929) |