BMDs 2005-04 (Beeld)

Sterftes / In Memoriam / Verlowings / Verjaardae

Lys saamgestel deur / List compiled by  Fanie Blignaut: fanie@blignaut.co.za
Nagesien deur / revised by Tobi Swart: tswart@xsinet.co.za

Simbole en afkortings gebruik asook notas/symbols and abbreviations used, as well as notes:

* = gebore/born !  + = sterf/died !  x = getroud/married !  # = begrawe/buried ! v/f = vroulik/female
!
m = manlik/male ! d v = dogter van/daughter of   ! s v = seun van/son of ! h v = hoek van/corner of

Kerke / Churches:

AGS = Apostoliese Geloofsending/Apostolic Faith Mission ! OA Kerk = Ou Apostoliese Kerk/Old Apostolic Church ! Geref  Kerk = Gereformeerde Kerk / Reformed Church ! NG Kerk = Nederduits Gereformeerde Kerk/Dutch Reformed Church ! NH Kerk = Nederduits Hervormde Kerk/Reformed Church ! AP Kerk = Afrikaanse Protestante Kerk/Afrikaans Protestant Church ! RKK/RCC = Rooms Katolieke Kerk/Roman Catholic Church . PPK/PPC = Pinkster Protestante Kerk/Protestant Pentecostal Church. VEK = Volle Evangeliese Kerk/Full Gospel Church. NA Kerk = Nuwe Apostoliese Kerk/ New Apostolic Church.

Nota/note:- aanvullings tot die gepubliseerde teks is tussen vierkantige hakies / additions to the published text appear between square brackets.

BERTANI  Adelmo Giovanni + tussen 20/04/2003 en 20/04/2004. Sou 20/04/2005 verjaar het. Onthou deur vrou Blommetjie, kinders en kleinkinders. (Beeld – 20/04/2005).
BOONZAIER  Gregoire * 31/07/1909 + 22/04/2005. Voormalige kunsskilder. Oorleef deur seuns Anton en Emile, skoondogters Liz en Susanne, 6 kleinkinders, versorgers Christine, Ezanda en Jeanette. Veras. (Beeld – 26/04/2005).
BOTHA  {mnr} H J * 28/02/1985. Kontak Lezahne ELS by 072 898 3491 oor aanneming van Monique ELS * 12/09/2004. (Beeld – 11 & 12/04/2005).
BOTHA  Johanna Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Lyttelton, Pretoria, 28/04/2005, 14:30 # 13:00 Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 27/04/2005).
BOTHA  Lawrence Johannes, in lewe van Pretoria-Noord.  Begrafnisdiens: PPK Kerk, Pretoria-Noord, 20/04/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/04/2005).
BOTHA  Paul Michiel, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Drie Riviere-Oos, 21/04/2005, 14:00. (Beeld – 20/04/2005).
BOTHMA  Martha Elizabeth, kontak Kinderhofklerk by 011-660 3711 oor aanneming van kind Juan HALL. (Beeld – 01/04/2005).
BRITS  Carel Rudolf, in lewe van Sinoville, distrik Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NG Kerk, Montana,  Pretoria-Noord, 08/04/2005, 13:00. (Beeld – 08/04/2005).
BRITS  Gerhardus Roedolf, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: GBA Kapel, h v Spilsbury- en Cecillaan, Germiston, 05/04/2005, 11:00. (Beeld – 05/04/2005).
BRITS  Martie, in lewe van Helderkruin, Roodepoort, Gauteng provinsie.  Begrafnisdiens: NG Kerk Roodekrans, Azaliaweg, Roodekrans, 26/04/2005, 10:30 # Sterkfontein Begraafplaas, distrik Krugersdorp, Gauteng provinsie. (Beeld – 25/04/2005).
BROODERYK  {Dr} Sarel Willem, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Groenkloof, van Wouwstraat 75, Groenkloof, Pretoria, 08/04/2005, 10:00. Veras. (Beeld – 07/04/2005).
CHIRGWIN  Edwin Francois, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, 22/04/2005, 14:00. (Beeld – 21/04/2005).
CLAASSENS  Koos, in lewe van Knopjeslaagte, distrik Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: AGS Corpus Christi, Sewendeweg 75, Halfway Gardens, Midrand, 11/04/2005, 13:00 # Ou Centurion Begraafplaas, distrik Pretoria. (Beeld – 09/04/2005).
COETZEE  Leona * VORSTER, in lewe van Queenswood, Pretoria.  Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria-Noord, 20/04/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 19/04/2005).
COETZER  (Mannetjies), in lewe van Heidelberg, Gauteng provinsie + deur kake van ‘n krokodil, Kunenerivier, grens van Namibiλ en Angola, 29/03/2005, terwyl die familie van 28 saam vakansie gehou het. Oorleef deur vrou Monica en twee kinders, moeder Beulah, broers Jaco en {Ds}Lukas (voorheen by NG Gemeente Nylstroom-Oos, vroeλr gemeente Outjo, Namibiλ), suster Marina. Roudiens: NG Gemeente Suikerbosrand, Heidelberg, 06/04/2005, 10:00. (Beeld – 05/04/2005).
COLLINS  James O’Brien, in lewe van Queenswood, Pretoria.  Verassingsdiens: Rentmeester Grobbelaarskapel, 22/04/2005, 12:00. (Beeld – 22/04/2005).
CROUSE  Larry. Met medelye van sy afsterwe verneem, deur Lucas en Betsy. (Beeld – 26/04/2005).
DE BEER  Christie Dorathea, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Condolences to (a) Neels, Nelie and family (b) Johan, Annetjie and family (c) Piet, Marie and family, from Charles, Rita and family. Grafdiens: 29/04/2005, 14:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 29, 30/04/2005).
DE JAGER  Judith Hester Susanna, in lewe van Pretoria-Noord.  Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, distrik Pretoria-Noord, 14/04/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/04/2005).
DE LANGE  Petrus Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Tygerpoort, distrik Pretoria 21/04/2005, 14:00. (Beeld – 20/04/2005).
DE WITT  Nickie, in lewe van Randhart, Alberton, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk Brackenhurst, Nasturiumstraat, Alberton, 07/04/2005, 15:00. (Beeld – 06/04/2005).
DECK  ‘Cecil’ James, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Gemeente, Kingfisherlaan, Elspark, distrik Germiston, 08/04/2005, 14:00. (Beeld – 07/04/2005).
DELPORT  Jan Daniel, in lewe van Oranjeville, Vrystaat provinsie.  Begrafnisdiens: Ou Apostoliese Kerk, Deneysville, distrik Heilbron, Vrystaat provinsie,  22/04/2005, 10:00 # Oranjeville Begraafplaas.(Beeld – 22/04/2005).
ELLIS  Thelma Suzanne, in lewe van Ilkeyweg 40, Lynnwood Glen, Pretoria. Sal onthou word deur dogters Ethelda en Danιl. Begrafnisdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 25/04/2005, 09:30. Kerkdiens: NG Gemeente, Lynnwood, Pretoria 25/04/2005, 11:00. (Beeld – 22/04/2005).
ELLSE  Shannon * 8/06/1987 + 18/04/2005. Remembered by Dad, Tristan and Dustin, Illana, Trevor, Dawn, Jenna and Phillip, Granny and Grandpa ELLSE. (Beeld – 22/04/2005).
ENGELBRECHT  Jacobus Nicolaas, in lewe van Pretoria.  Begrafnisdiens: NG Kerk, Kameeldrif-Oos, distrik Pretoria-Noord, 20/04/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 19/04/2005).
ENGELBRECHT  Leo + 28/03/2004. Remembered by Lynne, Shaun, David & Francois. (Vaal Ster – 04 - 08/04/2005).
ESTERHUIZEN  Louis Johan, in lewe van Constantia Kloof, Roodepoort, Gauteng provinsie.  Verassingsdiens: NG Kerk Constatiakruin, h v Yolandi- en Liebenbergstraat, 26/04/2005, 10:00. (Beeld – 26/04/2005).
FERREIRA  Iris Magdalena, in lewe van Pretoria.. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 15/04/2005, 10:00. (Beeld – 14/04/2005).
FLORENCE  Johanna (Das) + 24/04/2005, in lewe van Linden, Johannesburg. Sal onthou word deur Irvine, Kobus, Johan en familie. Begrafnisdiens: St Marks Presbyteriaanse Kerk, Kenmareweg, Yeoville, Johannesburg, 28/04/2005, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Donasies: Nasionale Kankervereniging, Johannesburg. (Beeld – 27/04/2005).
FOURIE  Cornelia Jacoba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton-Noord, Centurion, distrik Pretoria, 23/04/2005, 11:30 # 10:00 Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 22/04/2005).
FUNSTON  Kenneth James * 03/12/1925 + 15/04/2005, in lewe van Kaapstad, Wes-Kaapprovinsie, voorheen bekende krieketspeler van Pretoria. Oorleef deur vrou, 3 kinders en 2 agterkleinkinders. (Beeld – 20/04/2005).
GOUWS  Anne Marie, in lewe van Nelsonia.  Begrafnisdiens: AGS Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie, 25/04/2005, 14:00 # Meyerton Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 23/04/2005).
GRABIE  Roedolf Petrus Du Toit, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Bapsfontein, distrik Benoni, 28/04/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/04/2005).
HARTMANN  Maria Magdalena Stephina, in lewe van Sinoville, distrik Pretoria-Noord. Verassingdiens: Herlewingsentrum, Mayville, Pretoria, 15/04/2005, 10:00. (Beeld – 14/04/2005).
HEYNS  Cornelius + 05/04/2005. Oorleef deur eggenote Annetjie en seun Leon. Roudiens: NG Kerk, Lorraine, Port Elizabeth, Oos-Kaapprovinsie,  09/04/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 09/04/2005).
HOLM  Christoffel, in lewe van Arkadia, Pretoria. Verasingsdiens: Sonnheim Aftree-oord, Arcadia, 14/04/2005, 10:00. (Beeld – 13/04/2005).
JAMNECK  Mabel Caroline + 07/04/2005.  Betreur deur seun Pieter, skoondogter Yvonne en kleinkinders. (Beeld – 12/04/2005).
JOHNSTON  aan vader van Victoria Storm Johnston, biologiese moeder: Vicky Jacoline Johnston, kontak mnr en mevr HAMMER by 083 411 2161 oor aanneming van Victoria. (Beeld – 20/03 , 04 & 05/04/2005).
JONCK  Thomas Philipus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Metodiste Kerk, h v Monument- en Van der Waltstraat, 05/04/2005, 11:30. (Beeld – 04/04/2005).
KIRSTEIN  Cecilia Cornelia, in lewe van Huis Vergenoeg, 33ste Laan, Villieria, Pretoria. Gedenkdiens: Huis Vergenoeg Dienssentrum, 33ste Laan, Villieria, 26/04/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 26/04/2005).
KLEYNHANS  Jan Hendrik, in lewe van Tiarawoonstel 8, Trichardlaan, Gezina, Pretoria, voorheen van Koppies, Vrystaat provinsie. Gedenkdiens: NH Gemeente Oos-Moot, h v Collins- en Japonicalaan, Mτregloed, Pretoria, 22/04/2005, 10:00. Veras.(Beeld – 21/04/2005).
KNOWLES  Michelle * 29/09/1975 + 18/03/2001. Will be remembered by Allen, Junonno, Lindsey and family. (Vaal Ster – 04 - 08/04/2005).
KOCH  Willemien * 17/12/1962 + 25/04/2004. Onthou deur familie. (Beeld – 25/04/2005).
LABUSCHAGNE  Barend Christoffel Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Kempton Kruin, 29/04/2005, 11:00. (Beeld – 29/04/2005).
LABUSCHAGNE  Jan Hendrik (Lappies), in lewe van Ottoshoop, distrik Zeerust, Noordwesprovinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Zeerust, 08/04/2005, 14:00 # Ottoshoop Begraafplaas. (Beeld – 06/04/2005).
LOTTERING  Francois Bernardus, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie.  Verassingsdiens: NH Kerk, Sonlandpark, 28/04/2005, 14:00. (Beeld – 29/04/2005).
LOUBSER  Johanna. Begrafnisdiens: NG Kerk Rooihuiskraal, Hofsangerlaan 142, Rooihuiskraal, Centurion, distrik Pretoria, 22/04/2005, 12:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, distrik Pretoria. (Beeld – 20/04/2005).
LUBBE  Essie * BRAND 10/10/1934 + 06/04/2005. In lewe van Kakamas, Noord-Kaapprovinsie. Oorleef deur kinders en kleinkinders, Bertie, Christa, Willie, Lize-Mari. Gerhard en Alma. Begrafnisdiens: NG Kerk, Marchand, Noord-Kaapprovinsie 09/04/2005, 10:00. (Beeld – 09/04/2005).
LUGTENBURG  Guido Lambert * te Mol Donk, Belgiλ, 29/09/1964 + Kaapstad, Suid-Afrika, 29/03/2005. Sal onthou word deur Anneke LUGTENBURG-KUIPER, Arjen en Debbie, Aaron en Megan, Wilemyn en Thi-Jean, Hugo en Armand. Gedenkdiens: Jonkerhuis Restaurant, Groot Constantia Landgoed, Kaapstad, 06/04/2005, 12:00. Tel nr: 082 994 4401 (Beeld – 06/04/2005).
MAREE  Gert, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Skuilkrans, Brummeria, Pretoria, 05/04/2005, 14:00. (Beeld – 04/04/2005).
MATTHEE  Mari (Mier), in lewe van Honeydewrif, distrik Johannesburg, voorheen van Vryburg, Noord-Kaapprovinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Weltevredenpark, Roodepoort, Gauteng provinsie 0/04/2005, 13:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 07/04/2005).
MATZ  Valerie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Waverley-Oos, Pretoria, 21/04/2005, 14:30 #  13:00, Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/04/2005).
McLEAN  Melissa Bernice, in lewe van Florida, distrik Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 22/04/2005, 12:30. (Beeld – 21/04/2005).
MEINARDI  Lynette Barbara, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Methodiste Kerk, Nigel, 09/04/2005, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 09/04/2005).
MITCHLEY  Albert. + 08/04/2005. Onthou deur suster. (Beeld – 13/04/2005).
MITCHLEY  Mitch. Begrafnisdiens: Glen Methodist Church of SA, Keeshondstraat 526, Garsfontein,  Pretoria, 13/04/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 12/04/2005).
NAPIER  Marita + 10/04/2004. [Operasangeres]. Sal onthou word deur Ena, Austen en gesin. (Beeld – 11 & 12/04/2005).
NAUDE  Anna Magaretha, in lewe van Elspark, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Elspark, Kingfisherstraat, 22/04/2005, 11:00. (Beeld – 21/04/2005).
O’CONNELL  John Bernardus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Ons Tuis-dienssentrum, Riviera, Pretoria, 03/05/2005, 11:00 # Heatherdale Begraafplaas, Brits-Weg, Pretoria-Noord. (Beeld – 29/04/2005).
OLIVIER  Vernon, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Haakdoorn, Mookgophong (ex-Naboomspruit), Limpopo provinsie, 07/04/2005, 09:30. (Beeld – 06/04/2005).
OSCHMAN  Gustav, in lewe van Pretoria, voorheen van Roodepoort, Gauteng provinsie. Dankdiens: NG Kerk, Waterkloof, Pretoria. Veras. (Beeld – 14/04/2005).
OTTNER  Kurt. Dankdiens: Hatfield Christian Church Kapel, Corobaylaan 200, Waterkloof Glen, Pretoria, 14/04/2005, 12:00. (Beeld – 14/04/2005).
PAPENFUS  Henry Fred, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Glen Haven Aftreeoord, 08/04/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 07/04/2005).
PAULUS, {Pous} Johannes. Roudiens  RKK  Katedraal, Skinnerstraat, Pretoria, 07/04/2005, 17:00. Misoffer begelei deur Seereerwaarde Blasco Collaco, Vatikaanse Nuntius vir Suiderafrika. (Beeld – 07/04/2005).
PERKINS  T, mnr & mevr, indien enige besware met die aanneming van Jaques Burger, kontak 083 656 6779. (Beeld – 29/03, 31/03 & 05/04/2005).
POTGIETER  Susan (Spokie) + 22/04/2005 om 23:39. Oorleef deur eggenoot Chris(Stoffel) en seun Christo. (Beeld – 27/04/2005).
RHEEDER  Cornelia Helena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie.  Begrafnisdiens: Sewendedag Adventiste Kerk, Rietfonteinweg, Kempton Park, 15/04/2005, 10:00. (Beeld – 15/04/2005).
RICHTER  Koos, in lewe van Constantia Kloof, Roodepoort, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk Kloofendal, Opallaan 19, Roodepoort, 13/04/2005, 12:00 # 11:00, Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 13/04/2005).
RICHTER  Nellie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Valleisig, 07/04/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 06/04/2005).
ROODMAN  Jacob, in lewe van Bonaero Park, Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Gemeente Elsburg-Suid, h v Botha- en Brugstraat, Elsburg, distrik Germiston, Gauteng provinsie, 20/04/2005, 15:00. (Beeld – 20/04/2005).
ROOS  Jacobus Francois, in lewe van Golfpark, Meyerton, Gauteng provinsie.  Begrafnisdiens: NG Kerk Meyertonpark, 25/04/2005, 12:00 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld – 25/04/2005).
ROOS  (Baba) Arnι Ruan, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk, Silverton, Pretoria, 05/04/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 05/04/2005).
ROUX  Jurie, in lewe van Pretoria, voorheen van Lynnwood, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynwood, Sussexlaan, Pretoria, 22/04/2005, 14:00. (Beeld – 21/04/2005).
ROUX  Maria Johanna, in lewe van Leeuhof, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Vereeniging, 29/04/2005, 10:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 29/04/2005).
SCOTT  Aletta Maria, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Birchleigh, 29/04/2005, 14:00 # Mooifontein Begraafplaas, distrik Kempton Park. (Beeld – 29/04/2005).
SLABBERT  Johan. Sympathy to Marieka, from Management and staff at Clearwater BMW. (Beeld – 30/04/2005).
SLAZUS  Joseph, in lewe van Linden, Johannesburg. Roudiens: NH Kerk, Melville, Johannesburg, 11/04/2005, 12:00. Veras. (Beeld – 11/04/2005).
SNYDERS  Gerrit Christoffel, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Sunwardpark, h v Jaquar- en Mossiestraat, Boksburg, 08/04/2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elspark, distrik Germiston. (Beeld – 07/04/2005).
SPIES  Abraham Marthinus, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Suid-Oos Pretoria, 26/04/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 26/04/2005).
STEYN  Eloff, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Quaggapoort, Pretoria, 20/04/2005, 13:00. (Beeld – 20/04/2005).
STEYN  Hendrik Jacobus, in lewe van Birchleigh, Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, 22/04/2005, 11:00. (Beeld – 21/04/2005).
STIRK  Leonard Charles, in lewe van Rothdene, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Meyerton, Gauteng provinsie, 22/04/2005, 10:00 # Meyerton Begraafplaas.(Beeld – 23/04/2005).
STRYDOM  Ben, kontak me S Coetzer by 011-422-3926 oor aanneming van Ben Dylan STRYDOM  ID: 951006 5282 088. (Beeld – 14/04/2005).
SWANEPOEL  Chris (Kitty), in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie.  Verasingsdiens: NH Kerk, El-Flora, 21/04/2005, 15:00. (Beeld – 21/04/2005).
TALJAARD  Mersovina Maria.  Begrafnisdiens: NG Kerk, Villieria, Pretoria, 22/04/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, distrik Pretoria-Noord. (Beeld – 20/04/2005).
TAPLIN  William Frederick (Bill) + peacefully 29/03/2005. Mourned by family Simon & Iona, parents Norman & Martie, sisters Gillian and Norma and their respective families. (Beeld – 01/04/2005).
TAYLOR  Hester Johanna (Poppie), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Volle Evangelie Kerk, Boksburg-Noord, 14/04/2005, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 14/04/2005).
TEWITZ  Gustav (Willie) * 20/06/1947 + 15/04/2005, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Oorleef deur vrou, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens: Volle Evangeliese Kerk, Freeway Park, Boksburg, 22/04/2005, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 20 & 21/04/2005).
THOMAS  Johannes Jacobus, in lewe van Akasia, distrik Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: Ou Apostoliese Kerk, Daspoort, Pretoria, 13/04/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/04/2005).
URBANSKI  Ania * 14/10/1984 + 02/04/2004. Remembered by parents, brother and Mike. (Vaal Ster – 04 - 08/04/2005).
VAN DER LINDE  Adriaan (Tjol) + 14/04/2005, 71jr, in lewe van Fairland, Johannesburg. Voormalige senior bestuurder van Standard Bank Hoofkantoor, Johannesburg. Oorleef deur vrou Nelia, dogters Ester en Ronel, skoonseuns Pietie en Herman, kleinkinders Elona, Tanya, Johathan en Jaques. (Beeld – 23/04/2005).
VAN DER MERWE  Chantel, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, 29 Parkstraat, Benoni, 14/04/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 14/04/2005).
VAN DER MERWE  Dalene, in lewe van Protea Aftree-Oord, Heuwelsig, Cliftonlaan, Lyttelton, Pretoria.  Dankdiens:18/04/2005, 10:30. Veras. (Beeld – 16/04/2005).
VAN DER WALT  Catherina Wilhelmina, in lewe van Ninapark, distrik Pretoria-Noord.  Begrafnisdiens: Geref Kerk, Akasia, distrik Pretoria-Noord, 18/04/2005, 09:30. (Beeld – 16/04/2005).
VAN DER WALT  Johanna Maria. Begrafnisdiens: Geref Kerk Edenvale, van Riebeecklaan 999, Edenvale, distrik Germiston,  08/04/2005, 11:00 # Edenvale Begraafplaas. (Beeld – 07/04/2005).
VAN DER WALT  Theresa, kontak Elize Morgenrood by 083 659 1012 oor aanneming van Tersia van der Walt * 22/02/2005. (Beeld – 23, 24 & 29/03/2005).
VAN LOCHEM  Riek, in lewe van Kronendal, Arkadia, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk Brooklyn, Duxburyweg 174, Brooklyn, Pretoria, 28/04/2005, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/04/2005).
VAN NIEKERK  George Philip, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Drie Riviere, 20/04/2005, 11:00. (Beeld – 20/04/2005).
VAN WYK  Chad * 02/02/1986 + 02/04/2004. Remembered by Peter, Ewa & Wolf. (Vaal Ster – 04 - 08/04/2005).
VAN ZYL  Barbara Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Tuinrand, 29/04/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 29/04/2005).
VILJOEN  Karel Joseph, in lewe van Sinoville, distrik Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NH Kerk Noordelike Streek, 15/04/2005, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/04/2005).
VILJOEN  McDonald (Tommie), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk Brooklyn, Duxburyweg, Brooklyn, Pretoria, 19/04/2005, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. Navrae: 012-361-4077. (Beeld – 18/04/2005).
WELGEMOED  Willie, in lewe van Robindale, Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Fontainebleau Gemeenskap Kerk, h v Rabie- en Vierdelaan, Fontainebleau, Randburg, 11/04/2005, 11:30. (Beeld – 07 & 08/04/2005).
WESSELS  Wesseljan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Wes, 13/04/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 13/04/2005).
WIESE  Pieter Roos, in lewe van Arconpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Arconpark, 25/04/2005, 11:00. (Beeld – 23/04/2005).
WILKEN  Anna Susanna Catharina. Grafdiens: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 07/04/2005, 10:00. Roudiens: NH Kerk, Villieria, Pretoria, 07/04/2005, 11:15. (Beeld – 07/04/2005).
ZEELIE  Henry Victor, in lewe van Karenpark, distrik Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NH Kerk, Hartbeeshoek, distrik Pretoria, 05/04/2005, 09:30. (Beeld – 04/04/2005).