Sterftes / In Memoriam / Verlowings / Verjaardae

 

Lys saamgestel deur/ List compiled by Fanie Blignaut - fanie@blignaut.co.za

nagesien deur/revised by Tobi Swart - tswart@xsinet.co.za

 
Simbole en afkortings gebruik asook notas/ symbols and abbreviations used, as well as notes:
* = born  •  +  =  sterf  •  # = begrawe 
d v = dogter van   •  s v = seun van
• AGS = Apostoliese Geloofsending  • Geref = Gereformeerde  • NG = Nederduits Gereformeerde  •  NH = Nederduits Hervormde
aanvullings tot die gepubliseerde teks is tussen vierkantige hakies / additions to the published text are between square brackets

 

ACKERMAN  Maria Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Wes, 06 Jan 2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 6/01/2005) 
AMOS  Louis Suzette, in lewe van Whitfield Aftree-oord, Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Whitfield Aftree-oord, 13 Jan 2005, 14:00.(Beeld – 12/01/2005)
BADENHORST  Anna Susanna (Annetjie) + 14 Jan 2005, 88jr, oorleef deur Cassie, Hestie en seuns. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boekenhoutstraat, Dalpark, Brakpan, Gauteng provinsie, 21 Jan 2005, 11:30. (Beeld - 19/01/2005)
BARKHUYZEN  Pieter Steyn, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Brummeria, Pretoria, 14 Jan 2005, 15:00 # 14:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 13/01/2005)
BASSON  Andries, in lewe van Groenkloof, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Groenkloof, 28 Jan 2005, 10:30 # 09:30 Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 26/01/2005)
BEKKER  Gerhardt + na ‘n vliegramp. [Ingestuur deur:] BEKKER familie, Heidi STRYDOM, Nelda & Christo DIEDERICKS en Johann NEL. (Beeld - 29/01/2004)
BEUKES  Mariette, d v Andrι & Bertha, verloof aan, Herman PLOEGER s v Henry & Magriet. (Beeld – 08/01/2005)
BOSHOFF  Frederik Rudolf, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Noord-Westelike Pretoria, 06 Jan 2005, 09:30 #  Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 5/01/2005)
BOSMAN  Z Susanna, in lewe van Huis Herfsblaar, Queenswood, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, h v Carter- en Garretstraat, Queenswood, 24 Jan 2005, 10:00. Veras. (Beeld - 24/01/2005)
BOTES  Martha Maria Kroch, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Moedergemeente, Kemptonpark, 26 Jan 2005, 11:30. Grafdiens: 10:00, Edenvale Begraafplaas, distrik Germiston, Gauteng provinsie. (Beeld - 25/01/2005)
BOTHA  Hendrik Christoffel, in lewe van Pretoria. Verassingdiens: AVBOB Kapel, Pretoria, 28.01.2005, 10:00. (Beeld - 27/01/2005)
BOTHMA  (Vaale), in lewe van Meyerspark, Pretoria. Gedenkdiens: Sungardens Hospice Kapel, Lynnwood, Pretoria, 01 Feb 2005, 14:00. Veras. (Beeld – 31/01/2005)
BRUMMER  Adam Godliep, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Villieria-Oos, Pretoria, 13 Jan 2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld - 13/01/2005)
CLAASSEN  Anna Johanna Carolina (Karlien), in lewe van Hartbeespoort, distrik Brits, Noordwesprovinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hartbeespoort, 07 Jan 2005, 14:00 #  Hartbeespoort Begraafplaas, Schoemansville. (Beeld – 6/01/2005)  
CONRADIE  Kobus, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: Pinkster Protestante Kerk, Amkorweg, Lyttelton, Centurion, 28 Jan 2005, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion. (Beeld - 26/01/2005)
DE BRUYN  Petrus Johannes * 1936 + 28.12.2004, in lewe van Hendrina, Mpumalanga provinsie. Roudiens: NG Kerk, Hendrina, 14 Jan 2005, 14:00. Veras. (Beeld – 11/01/2005)
DE WET  Rudolph, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Sungardens Hospice Kapel, Lynnwood, Pretoria, 06 Jan 2005, 10:00. Veras. (Beeld – 5/01/2005)
DE WITT  Jaco * 7 Nov 1982 + 18 Jan 2005, in lewe van Harrismith, Vrystaat provinsie s v JP, Reinette, broer van Deline en Lizι. (Beeld - 29/01/2004)
DIEDERIKS  Jacob Johannes Petrus (Jaap), in lewe van Pretoria-Tuine, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Tuine, 19 Jan 2005, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 17/01/2005)
DU RANDT  Rosa, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Verassingdiens: NG Kerk, Hoogland, Kemptonpark, 28.01.2005, 14:00. (Beeld - 29/01/2004)
ENGELBRECHT  Jozua Jacobus, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Apostoliese Kerk, Risiville, Vereeniging, 15 Jan 2005, 12:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld - 14/01/2005)
FABRICIUS  Peter John, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Farrarmere, Wordsworthstraat, Benoni, 05 Jan 2005, 13:00 #  Rynoord Begraafplaas, Benoni. (Beeld – 4/01/2005)
FOURIE  Hettie + 05 Jan 2005. Roudiens:  NG Moedergemeente, Goodwood, Kaapstad,  08 Jan 2005, 11:00. Navrae. Hannelie van Tonder 083-452-0441. (Beeld – 07/01/2005)
GREYLING  Susara  Elizabeth (Bets), in lewe van Meyerspark, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, Erasmusstraat, 10 Jan 2005, 11:00. (Beeld – 07/01/2005)
HOLTZHAUSEN  Gavin, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Raslouw, h v Theuns van Niekerk- en Theostraat, 13 Jan 2005, 11:00. Veras. (Beeld – 12/01/2005)
HUMAN  Jacomina Elizabeth, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton, Centurion, 28.01.2005, 10:00 # Ou Verwoerdburg Begraafplaas, Centurion. (Beeld - 29/01/2004)
HUMAN  Lukas Marthinus, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Verassingdiens: AGS Kerk, Kempton-Noord, 17 Jan 2005, 11:00. (Beeld - 15/01/2005)
IZATT  Michιle + 09 Jan 1991. In Memoriam [ingestuur deur:] James, Wayne, Tracey, Wendy, Ruby en Jonah. (Beeld – 08/01/2005)
JACOBS  Charlotte * 17 Okt 1932 + 06 Jan 2005. Roudiens: NG Kerk, Valleisig, Tipperaystraat, Faerie Glen, Pretoria, 10 Jan 2005, 11:00. Veras. (Beeld – 10/01/2005)
JANSE VAN RENSBURG  Andries Jacobus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingdiens: NG Kerk, Boksburg-Oos, h v Paul Kruger en 14de Laan, 19 Jan 2005, 11:00. (Beeld - 19/01/2005)
JANSE VAN RENSBURG  Wilhelmina Christina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria, 25 Jan 2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 24/01/2005)
JERLING  Sophie * 04 Jan 1917 + 05 Jan 2005, in lewe van Bloemfontein, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bloemfontein-Wes, 07 Jan 2005, 12:00 #  Bainsvlei Begraafplaas, Bloemfontein. (Beeld – 6/01/2005)  
JORDAAN  Anna Magdalena Cecilia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Villieria, Pretoria, 05 Jan 2005, 09:30 #  Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 4/01/2005)
JORDAAN  Marcel Anro, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingdiens: Woord en Lewe Kapel, h v Trichardt- en Schreinerstraat, Parkrand, Boksburg, 28.01.2005, 14:30. (Beeld - 29/01/2004)
JOUBERT  Catharina Magdalena, in lewe van Heidelberg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Piercylaan, Parkhill Gardens, Germiston, Gauteng provinsie, 19 Jan 2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas. Donasies: Hospice Benoni: 011-422-1531. (Beeld - 18/01/2005)
KEULER  Eddie, in lewe van Monumentpark, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Monumentpark, 02 Feb 2005, 11:00. Veras. (Beeld – 31/01/2005)
KLEYNHANS  Uys, in lewe van Kloofsig, Centurion, distrik Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Kloofsig, 27 Jan 2005, 10:0. Veras. (Beeld - 24/01/2005)
KLOPPER  {Dr} Drienie ( * ERWEE), in lewe van Lynnwoodrif, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynwood, 14 Jan 2005, 09:30 #  Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 12/01/2005)
KOEKEMOER  Hendrik Lodewyk (Hennie) * 25.01.1938 + 28.03.2004, in lewe van Potchefstroom. Onthou deur (a) kinders Renier & Johannie, Kobus, Alet en kinders, Coenraad en Cornι (Stilfontein), (b) broer Frans (Rooie) van Saldanha & Suster (c) Sus van Worcester en Swaer Andrι van Worcester. (Beeld - 25/01/2005).
KORNELIUS  Jantje, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Protea-Aftreeoord, Lyttelton Manor, Centurion, distrik Pretoria
LE ROUX  Gawie, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk Kruingemeente, Steinmanstraat, 11 Jan 2005, 14:00. (Beeld – 12/01/2005)
LEHMKάHL  Elizabeth Magdalena, in lewe van Akasia, Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, 10 Jan 2005, 13:00 #  Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 08/01/2005)
LEONARD  Anna Magretha, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingdiens: NG Kerk, Sonlandpark, Vereeniging, 14 Jan 2005, 12:00. (Beeld - 14/01/2005)
LESSING  {Prof} Barend, in lewe van Florida, distrik Roodepoort, Gauteng provinsie. Troosdiens: Geref Kerk, Ontdekkers, h v Teater- en Phillipsstraat, Roodepoort, 14 Jan 2005, 15:00 # 14:00, Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 13/01/2005)
LOURENS  Johanna Maria Wilhelmina, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Alberton Christian Fellowship, Phantomstraat 81, Alberante, Alberton, 26 Jan 2005, 13:00 #  Kromvlei Begraafplaas. (Beeld - 25/01/2005).
MALONEY  Sylvia, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Morester, 11 Jan 2005, 11:00 # Mooifontein Begraafplaas, Kemptonpark. (Beeld – 11/01/2005)
MATTHEWS  Gaelen, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Verassingdiens: Westview Methodist Church, Tortelduifstraat 83, Wierdapark, Centurion, 19 Jan 2005, 14:00. (Beeld - 19/01/2005)
MATTHEWS  John Benjamen, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Evangelies-Geref Kerk Maranata, Pretoria-Noord, 14 Jan 2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 13/01/2005)
MOSTERT  Abraham Petrus Schalkwyk, in lewe van Broederstroom, distrik Brits, Noordwesprovinsie. Verassingdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 19 Jan 2005, 14:00. (Beeld - 18/01/2005)
MULLINS  Pierre Andrι, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wierdapark, 04 Jan 2005, 11:00 # 10:00, Monavoni Begraafplaas, Centurion, distrik Pretoria. (Beeld – 4/01/2005)
NEL  Barend Frederik (Ben), in lewe van Nylstroom, Limpopo provinsie. Gedenkdiens: Geref Kerk, Waterkloofrand, h v Dey- en Langestraat, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 01 Feb 2005, 11:00. Veras. (Beeld – 31/01/2005)
NORTMAN  Stephanus Jacobus, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Verassingdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kemptonpark, 14 Jan 2005, 14:00. (Beeld - 13/01/2005)
OBERHOLZER  Michiel Adriaan Petrus, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Lede in Christus Kerk, Duncanville, Vereeniging, 14 Jan 2005, 14:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld - 14/01/2005)
ORBAN  Emmerentia Petronella (Emma), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Rooms Katolieke Katedraal, h v Skinner- en Bosmanstraat, Pretoria, 15 Jan 2005, 10:00 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 15/01/2005)
PEPLER  {Dr} W[essels] Johannes (Peppie) + 01 Jan 2005, 78 jr, Pretoria-Oos. [Oorleef deur vrou Vera]. (Beeld – 07/01/2005)
POTTER  Danie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Lofdal, Gezina, h v 14de Laan en Ben Swartstraat, Pretoria, 31.01.2005, 13:30. #  12:00, Heatherdale Begraafplaas, distrik Pretoria-Noord. (Beeld - 29/01/2004)
PRETORIUS  Gerhard, in lewe van Centurion, distrik Pretoria. Verassingdiens: NG Kerk, Raslouw, Centurion, 20 Jan 2005, 10:00. (Beeld - 19/01/2005)
PRETORIUS  Hendrina Maria, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingdiens: NG Kerk, Drie Riviere-Oos, Vereeniging, 14 Jan 2005, 10:00. (Beeld - 14/01/2005)
ROETS  Petrus Johannes, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Nigel, 25 Jan 2005, 11:00, # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 24/01/2005)
SCHEEPERS  Lammie, in lewe van Serene Park Aftreeoord, Garsfontein, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Garsfontein, 11 Jan 2005, 14:00. Veras. (Beeld – 11/01/2005)
SENEKAL  Anna Christina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton, Centurion, distrik Pretoria 10 Jan 2005, 11:00 # Ou Verwoerdburg Begraafplaas, Centurion, 10:00. (Beeld – 07/01/2005)
SHELVER  Herbert Henry, in lewe van Pretoria. Verassingdiens: Huis Vergenoeg Dienssentrum, Villieria, Pretoria, 19 Jan 2005, 13:00. (Beeld - 19/01/2005)
SMIT  David Johannes, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk Zuurfontein, Kemptonpark, 28.01.2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas. (Beeld - 29/01/2004)
SMITH  Carl Raymond (Kallie), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: GBA Kapel, h v New- en Joubertstraat, Germiston, 14 Jan 2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 13/01/2005)
SNYMAN  Cecilia Jacoba, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, 25 Jan 2005, 11:00. (Beeld - 24/01/2005)
STRYDOM  {Prok} P W A  (Piet), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, 11 Jan 2005, 09:30 #  Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 07/01/2005)
SWANEPOEL  Danie, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Roodepoort-Oos, Hambergweg 61A, Hamberg, 13 Jan 2005, 11:00. (Beeld – 12/01/2005)
SWANEPOEL  Francois Pieter, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Volle Evangelie Kerk, Aston Manor, Kemptonpark, 28.01.2005, 10:30 # Zuurfontein Begraafplaas, Kemptonpark. (Beeld - 27/01/2005)
SWART  Alma Alice, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingdiens: AVBOB Kapel, Kemptonpark, 06 Jan 2005, 11:00. (Beeld – 6/01/2005) 
THERON  Jacobus  Christiaan (Christie) + 02 Jan 2005, in lewe van Vredendal, Wes-Kaapprovinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moedergemeente, Vredendal,  07 Jan 2005, 10:00 #  Plaaslike Begraafplaas. (Beeld – 5/01/2005)
VAN DER MERWE  Cecilia Jacoba  ( * GERBER), in lewe van Wilropark, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Wilgerspruit, Roodepoort, 26 Jan 2005 # Sterkfontein Begraafplaas, distrik Krugersdorp. Kontakpersoon: Flip POTGIETER 082-850-0797. (Beeld - 24/01/2005)
VAN DER MERWE  Chris * 10 Jan 2005 s v  Harry en Karin. [ingestuur deur:] Tannie Hennie. (Beeld – 12/01/2005)
VAN DER MERWE  Hendriette, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Duncanville, Vereeniging, 11 Jan 2005, 14:00 #  Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 11/01/2005)
VAN DER WATT  Christiaan Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingdiens: NG Kerk Hoogland, De Vikusstraat, Kemptonpark, 10 Jan 2005, 10:00. Veras. (Beeld – 08/01/2005)
VAN RENSBURG  Nicolaas Jacobus, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Verassingdiens: NG Kerk Kempton-Noord, 18 Jan 2005, 10:00. (Beeld - 18/01/2005)
Van STADEN  Pieter, in lewe van Garsfontein-Oos, Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk, Wapadrand, 07 Jan 2005, 09:30. Veras. (Beeld – 5/01/2005)
Van WYK  Anna-Marie, 50e herdenking: 11.01.2005. [ingestuur deur:] Leon. (Beeld – 11/01/2005)
Van ZYL  {Dr} Albertus Hermanus, in lewe van Pretoria. oorleef deur familielede: Ma Mollie, Ouma Rita, Bertus, Ria, Albert, Janien, Mollie, Paul, Beulah, klein Beulah, Hannes, Adrienne, Andrushka en Lezandri. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Gemeente Waterkloof, 06 Jan 2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Vir inligting skakel Mollie 082-788-1913. (Beeld – 6/01/2005) 
Van ZYL  Gideon Johannes Joubert (Tokkie), in lewe van Faerie Glen, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Faerie Glen, Glenwoodweg, Faerie Glen, 13 Jan 2005, 10:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 12/01/2005)
VISSER  Catherina Elizabeth, in lewe van Dorandia, Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria-noord, 25 Jan 2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-noord. (Beeld - 25/01/2005).
VOS  Chanι Liesl, in lewe van Kemptonpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kemptonpark, 04 Jan 2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kemptonpark. (Beeld – 4/01/2005)
WHELAN  Patric George, in lewe van Waverley, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waverley, h v Spioenkop- en Cunninghamstraat, Waverley, 27 Jan 2005, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 26/01/2005)
ZIETSMAN  Maud, in lewe van, Lynnwood, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Lynnwood, 01 Feb 2005, 11:00. Veras. (Beeld – 31/01/2005)