Family [F18]

SMIT


Parents

Erasmus SMIT {M} [P3] = Aletta Margaretha WIESE {F} [P7]



Children

Erasmus Jacobus {M} [P8] = Martha Christina SMIT4 {F} [P74] > Family [F19]

Margaretha Aletta {F} [P10] = Fredrik Gideon KOTZE {M} [P333] > Family [F523]

Petrus Erasmus {M} [P11] = Alida Susanna KOTZE {F} [P490] > Family [F146]

Cornelia Johanna {F} [P13] = Adriaan Pieter VAN_NIEKERK {M} [P494] > Family [F147]

Martha {F} [P14] = Floris SMIT {M} [P495] > Family [F148]

Anna {F} [P15] = Jan Hendrik COETZEE {M} [P496] > Family [F149]

Maria Magdalena {F} [P16]



Sources

1 : "Die Voorouers en Nageslagte van Stephanus Albertus Smit"
2 : "Boerepioneers van die Sandveld:"; Page 56
3 : "Janet Melville's Research:"
4 : "Die Voorouers en Nageslagte van Stephanus Albertus Smit"
Erasmus Jacobus het na Brakrivier, distrik Cradock getrek waar hy oorlede is. Na sy dood het sy vrou Martha Christina getrou met Mieder Palm. Sy het een kind by Palm gehad en dit wil voorkom of sy 'n groot rol as martriaag gespeel het in die gesinne van haar kinders. Daar was nie 'n doop of troue wat sy nie bygewoon het nie by Brakrivier of Stormbergspruit, soos die streek genoem was waar die Smits hulle in die latere Burgersdorpse omgewing gevestig het. Sy is oorlede op 11 Mei 1842, in die huis van haar seun Stephanus Albertus en is op Waterval begrawe.
5 : "Die Voorouers en Nageslagte van Stephanus Albertus Smit"
Erasmus Jacobus, 28.2.1768, burger van Stellenbosch getroud in Swartland 11.5.1788 met sy niggie Martha Christina Smit, 25.12.1771 (B2C6), 'n dogter van Johan Erasmus Smit
6 : "National Archives Pretoria"
KAB MOOC 68 SMIT- ERASMUS JACOBUS. WILL. 1808 FILED 1814.
7 : "Boerepioneers van die Sandveld:"; Page 142
8 : "SA Genealogies Vol. 11"; Page 402
9 : "SA Genealogies Vol. 11"; Page 402



Codes in square brackets "[]" are unique person/family identifiers.
Superscripted numbers are references to source citations at the bottom of this page.
{M} = Male; {F} = Female.

Back to Genealogy Start Page