Family [F82]

PALM


Parents

Mieder PALM {M} [P253] = Martha Christina SMIT1 {F} [P74]



Sources

1 : "Die Voorouers en Nageslagte van Stephanus Albertus Smit"
Erasmus Jacobus het na Brakrivier, distrik Cradock getrek waar hy oorlede is. Na sy dood het sy vrou Martha Christina getrou met Mieder Palm. Sy het een kind by Palm gehad en dit wil voorkom of sy 'n groot rol as martriaag gespeel het in die gesinne van haar kinders. Daar was nie 'n doop of troue wat sy nie bygewoon het nie by Brakrivier of Stormbergspruit, soos die streek genoem was waar die Smits hulle in die latere Burgersdorpse omgewing gevestig het. Sy is oorlede op 11 Mei 1842, in die huis van haar seun Stephanus Albertus en is op Waterval begrawe.
2 : "Die Voorouers en Nageslagte van Stephanus Albertus Smit"



Codes in square brackets "[]" are unique person/family identifiers.
Superscripted numbers are references to source citations at the bottom of this page.
{M} = Male; {F} = Female.

Back to Genealogy Start Page