Andries Petrus Smit

ANDRIES PETRUS SMIT (tweede seun en kind van Stephanus Albertus Smit en Susanna Maria de Klerk), is op 1 Maart 1834 gebore en is op 22 November 1907 oorlede, op Waterval en daar begrawe. Sy vrou was Martha Magdalena Lasua (Lasya) Johanna Maria Myburgh, gebore 4 April 1837. Sy is in 1878 oorlede. Uit die huwelik is die volgende agt kinders gebore:

1.  

 

Martha Magdalena, 2.5.1854.

2.  

 

Stephanus Albertus, 13.10.1855.

3.  

 

Susanna Maria, 16.9.1857.

4.  

 

Johanna Maria, 28.12.1858.

5.  

 

Jacobus Albertus, 16.1.1865.

6.  

 

Jan Frederik, 18.11.1869.

7.  

 

Aletta Catharina, 11.2.1872.

8.  

 

Andries Petrus, 29.12.1874.

Andries Petrus is ‘n tweede keer getroud met weduwee Engela Snyman, gebore Fourie, en uit die huwelik is die volgende drie kinders gebore:

9.  

 

Louis Johannes, 1881.

10.  

 

Petrus Arnoldus, 14.11.1884.

11.  

 

Engela Susanna, 11.7.1889.

Soos sy vader Stephanus Albertus was Andries Petrus Smit streng godsdienstig en ‘n stoere kerksman. Hy het eers as diaken en later as ouderling gedien. Dis bekend dat hy gewoonlik Ds. John Murray na die Kaap op ‘n verewa vergesel het na sinodesittings.

Andries Petrus het die oostelike gedeelte van Waterval gekoop en daarop ‘n opstal gebou. Die sluitsteen van die boog oor die waenhuisdeur het die datum 1865 daarop uitgebeitel gehad. Die plaas het later aan sy seun Jan Frederik behoort en het uit die hande van die gesin geraak. Dis nou in onbruik en is feitlik gelyk met die grond afgebreek deur die huidige eienaars. Al wat daar nog staan is ‘n blougom en twee sipres bome wat Andries Petrus se vrou daar geplant het na ‘n reis na Oos-Londen.

Op die plaas was ‘n watermeul waarvan die ongeveer twintig voet deursnee waterwiel deur ‘n stroom water gedraai was wat uit die Buffelspruit gekeer was en ongeveer drie myl ver al langs die rivier en ‘n berg gelei was.

Waterval het groot oeste koring opgelewer en dit was met die watermeul gemaal en die meel ver en wyd verkoop en verruil; selfs sover as Kimberley.

Andries Petrus het die familieplaas Waterval wat sy vader Stephanus Albertus gestig het bekom en is daar oorlede na ‘n lang siekbed. Sy siekte was die tyd bekend as “graweel”. Dit was oenskynlik ‘n ontsteking van die prastraatklier of blaasstene.

Hy het sy doodkis laat maak en dit op die solder gehou. Ook het hy sy eie graf laat grawe en toesig gehou oor die uitmessel daarvan. Die kante van die graf is opgebou tot ongeveer twee voet bokant die grond en is bedek met ‘n enkele groot steen. Dit was in werklikheid ‘n grafkelder.

Tydens sy begrafnis het iemand op die steen gestaan en dit het middeldeur gekraak. Met verloop van tyd het die kraak vergroot en moes reparasies gedoen word. Dit was toe gevind dat die kis nog ongeskonde was na al die jare.

Die foto’s is van hom toe hy betreklik jonk was en ook op ‘n gevorderde ouderdom. Ongelukkig is daar nie ‘n portret van sy eggenote te vinde me.

Die naam “Andries Petrus” is die naam van een van sy voorouers aan moederskant nl. die de Klerks.

Die stamplaas Waterval het weens die volgende omstandig­hede uit die hande van die Smits geraak:

Oupa Andries se tweede vrou Engela was baie ryk. Dit word beweer dat toe sy na Waterval getrek het na haar troue, was die agterkant van haar trop Afrikanerbeeste nog in Burgersdorp terwyl die voorste punt al die Kloof ingetrek het.

As gevolg van borgstaan vir een van sy skoonseuns het hy groot bedrae geld verloor en moes hy verbande op sy grond neem. Die verbande is afgelos deur stiefouma Engela en daardeur het sy besit van die grond gekry na oupa Andries se afsterwe. Sy het die grond aan haar eie kinders uit haar eerste huwelik en die kinders uit haar huwelik met oupa Andries bemaak. Die kinders het hulle erfporsies verkoop en so het die stamplaas in ander hande gekom.

Behalwe die kinders wie se name op die lys verskyn was daar nog ander wat klein oorlede is. So was daar, byvoorbeeld, Andries Petrus op 8.7.1862 gebore.

Die volgende besonderhede is van die kinders van Andries Petrus Smit:

2.a. Martha Magdalena X Barend de Klerk (sewe kinders ).
2. a. 1. Jacob.
2. a. 2. Martha.
2. a. 3. Stephanus Albertus.
2. a. 4. Barend.
2. a. 5. Lusua.
2. a. 6. Andries Petrus.
2. a. 7. Bragiel.
2.b. Stephanus Albertus X Anna Botha (vier kinders). XX Catharina van Deventer (een kind).

                         

2. b. 1. Magdalena Elizabeth.

                         

2. b. 2. Andries Petrus.

                         

2. b. 3. Martha Maria.

                         

2. b. 4. Theunis.

Uit die tweede huwelik

                         

2. b. 5. Stephanus Albertus.
2.c. Susanna Maria X Petrus Pienaar (drie kinders).

                         

2. c. 1. Martha Maria.

                         

2. c. 2. Jacobus.

                         

2. c. 3. Margaretha.
2.d. Johanna Maria X Johannes Jacobus Pienaar (tien kinders).

                         

2. d. 1. Martha.

                         

2. d. 2. Jacobus.

                         

2. d. 3. Andries Petrus.

                         

2. d. 4. Margaretha.

                         

2. d. 5. Engela.

                         

2. d. 6. Johanna Maria en

                         

2. d. 7. Johannes Jacobus (tweeling).

                         

2. d. 8. Aletta Catharina.

                         

2. d. 9. Susanna Maria.

                         

2. d. l0. Stephanus Albertus.
2.e. Jacobus Albertus Smit X Johanna Botha (vyf kinders).

                         

2. e. 1. Helena Geertruida.

                         

2. e. 2. Martha Maria.

                         

2. e. 3. Andries Petrus.

                         

2. e. 4. Johannes Hermanus Botha.

                         

2. e. 5. Jacobus Albertus.

2.f.

Jan Frederik X Jacoba Johanna Maria Grobler (ses kinders).

                         

2. f. 1. Andries Petrus.

                         

2. f. 2. Douw Gerbrand.

                         

2. f. 3. Jacobus Albertus.

                         

2. f. 4. Clemens.

                         

2. f. 5. Martha Maria.

                         

2. f. 6. Stephanus Andrew Murray.

2.g.

Aletta Catharina X Evert Badenhorst (sewe kinders).

            

2. g. 1.  Margaretha.

            

2. g. 2. Jan.

            

2. g. 3. Evina.

            

2. g. 4. Andries Petrus.

            

2. g. 5. Cartwright.

            

2. g. 6. Martha Maria.

            

2. g. 7. Evert.

2.h.

Andries Petrus X Helena Dorothea Grobler (een kind).

                         

2. h. 1. Douw Gerbrand.
Kinders uit tweede huwelik:
2.i. Louis Johannes X Francina Dorothea Trichardt (drie kinders).
2. i. 1. Francina Dorothea.
2. i. 2. Aida Gertruida.
2. i. 3. Andries Petrus.
2.j. Petrus Arnoldus X 1907 Anna Maria van den Vyver (drie kinders)
2. j. 1. Andries Petrus, 1908.
2. j. 2. Catharina. 21.2.1910.
2. j. 3. Engela, 17.9.1911.
2.k. Engela Gertruida X R. Diedericks (een kind).
2. k. 1. Magdalena.

Die volgende is die kinders en kleinkinders van die manlike kinders van oupa Andries Petrus Smit.

Oom Faan was die oudste seun van oupa Andries. Sy skoonvader Theunis Botha het pragtige ingevoerde reisiesperde gehad waarmee hulle ook later op Johannesburg reisies gejaag het. Oom Faan het oak in reisies begin belangstel met die gevolg dat hy baie rondgereis het en kon met tye lekker drink met die gevolg dat sy broers hom die bynaam van, "Beer Hall” gegee het. Na sy tweede troue het hy na Vryburg getrek waar hy oorlede is. Hy was vriendelik en opgewek van geaardheid.

2. b. Stephanus Albertus.

2.b.1. Magdalena Elizabeth X Jan Jonathan Durandt (vier kinders).
  2. b. 1. a. Peter William, 23.3.1897. X Aletta Catharina Pienaar.
  2. b. 1. b. Anna Jacomina, 2.1.1900. X John Christian Watt.
  2. b. 1. c. Stephanus,17.12.1901.
  2. b. 1. d.  Jan Jonathan, 21.12.1903. X Esmeralda Lillias Tremayne.

Oudste seun van Oom Faan, was Andries Rooipoort seker die bekendste en mees beminde Smit gedurende sy leeftyd. Hy en sy vrou Susan het almal wat op Rooipoort gekom het verwelkom en tuis gemaak. Andries met sy fyn humorsin het gewoonlik almal in ‘n luimige stemming gehad. Hy kon fyn spot. Rooipoort, wat ‘n puik plaas is, was met feestye die bymekaarkomplek van almal in die omgewing. Na Susan se dood was hy weer twee keer getroud. Voor sy dood het hy groot droefheid ondervind as gevolg van familie moeilikheid.

Hy was ‘n knap hoer maar het oak gedurende die depressie swaar gekry. Eenkeer toe sy krediteure ‘n vergadering bele het am te oorweeg am sy boedel te sekwestreer, het hy hulle inteendeel oorgehaal am ham geld voor te skiet am vakansie te gaan hou.

2.b.2. Andries Petrus (Rooipoort) X Susanna Pienaar (vier kinders).
  2. b. 2. a. Stephanus Albertus 1904. X Miriam du Toit (een kind).
  2. b. 2. a. 1. Julia, 1936.
  2. b. 2. b. Jacobus Gustavus, 1911. X Hendrina Aucamp (twee kinders).
  2. b. 2. b. 1. Andries Petrus, 1936. oorlede 1968.
  2. b. 2. b. 2. Louis Aucamp Smit. 1939.
  2. b. 2. c. Andries Petrus. 1918. X Eileen Stanton (drie kinders).
  2. b. 2. c. 1. Susanna Johanna. 1939.
  2. b. 2. c. 2. Florence, 1943.
  2. b. 2. c. 3. Andries Petrus, 1949.
  2. b. 2. d. Wilhelmina, 1922. X Gideon de Villiers (twee kinders).
  2. b. 2. d. 1. Smit de Villiers, 1946.
  2. b. 2. d. 2. Andries Petrus de Villiers. 1947.
  2. b. 3. Martha Maria X Abraham Vorster (twee kinders).
  2. b .3. a. Johannes Vorster, 1909.
  2. b. 3. b. Stephanus Albertus Smit Vorster, 1912.
  2. b. 4. Theunis Jacobus, 1892. X Cornelia Magdalena Steenkamp, 1903 (agt kinders).
  2. b. 4. a. Johanna Magdalena, 1925. X Piet Cillie (twee kinders).
  2. b. 4. a. 1. Theunis Jacobus Cillie. 1951.
  2. b. 4. a. 2. Rene, 1953.
  2. b. 4. b. Stephanus Albertus, 1926. X Sarah van Heerden (drie kinders).
  2. b. 4. b. 1. Sarah Johanna. 1954.
  2.b.4.b 2. Theunis Jacobus, 1958.
  2.b.4.b.3. Stephanus Albertus. 1962.
  2.b.4.c. Anna Jacomina, 1928. X Desmond Erasmus (twee kinders).
  2.b.4.c.1. Dirk Myburgh Erasmus. 1956.
  2.b.4.c.2. Careen Erasmus, 1962.
  2.b.4.d. Jan Harm, 1930. X Anna Jordaan (twee kinders).
  2.b.4.d.1. Theunis Jacobus, 1958.
  2.b.4.d.2. Wentzel, 1961.
  2.b.4.e. Theunis Jacobus, 1932. X Lucille van Deventer (twee kinders).
  2.b.4.e.1. Amanda, 1957
  2.b.4.e.2. Ale, 1959.
  2.b.4.f. Benjamin, 1934. X Ella Snyman (twee kinders).
  2.b .4. f. 1. Theunis Jacobus Andre, 1959.
  2.b.4.f.2. Johan, 1964.
  2.b.4.g. Cornelius Johannes, 1936. X Estelle Pelzer (drie kinders).
  2.b.4.g.1. Mitchell, 1962.
  2.b.4.g.2. Karen. 1963.
  2.b.4.g.3. Charlton, 1966.
  2.b.4.h. Katarina, 1940. X Hendrik van der Merwe (twee kinders).
  2.b.4.h.1. Theunis Jacobus v. d. Merwe.
  2.b.4.h.2. Andre.
2.b.5. Stephanus Albertus, (uit tweede huwelik) het met sy moeder na Rhodesie getrek. Niemand weet wat van hulle geword het nie.
     

Oom Koot was eers getroud met Johanna Kruger. Sy is oorlede voordat hulle kinders gehad het. Daarna is hy met Johanna Raubenheimer getroud. Die huwelik kan net beskryf word as ‘n liefdesboek romanse. Hulle het eers op Dankfontein, Burgersdorp, gewoon daarna op Daspoort. Bethulie, toe in Oos-Londen en daarna op Koppies. O.V.S. waar hy oorlede is.

Hy was geseend met ‘n hoe intelligensie en fyn humorsin en wou na Stellenbosch om te studeer maar is verhoed om dit te doen deur sy stiefmoeder.

2. e. Jacobus Albertus.

2.e.1.

Helena Geertruida X Pieter Jacobs (twee kinders).
   

2.e.1.a.  

Johanna X William Leslie McClure (drie kinders).

   

2.e.1.a.1.  

William Peter. 

    2.e.1.a.2. Ian Campbell.
   

2.e.1.a.3.  

Patricia Ingrid.

   

2.e.1.b.  

Helena Geertruida X Jacobus Raubenheimer (twee kinders).

   

2.e.1.b.1.  

Johan.

   

2.e.1.b.2.  

Pieter.

2.e.2.  

Martha Maria X Allen Botha (twee kinders).

   

2.e.2.a.  

Allen Bowen X Cora Venter (geen kinders).

   

2.e.2.b.  

Helena Johanna X Josua Adriaan Joubert (een kind).

   

2.e.2.b.1.  

Marianne.

2.e.3.  

Andries Petrus X Cornelia Wasserman (twee kinders).

   

2.e.3.a.  

Jacobus Albertus.

   

2.e.3.b.  

Petro X B. Strydom (twee kinders)

   

2.e.3.b.l.  

Sonika.

   

2.e.3.b.2.  

Andre.

2.e.4.  

Johannes Hermanus X Anna Botha (geen kinders).

2.e.5.  

Jacobus Albertus X Franca D’Achillis (twee kinders).

   

2.e.5.a.  

Margaretha X Kenneth Dewar (twee kinders).

    2.e.5.a.1.

Russel.

   

2.e.5.a.2.  

Mark.

   

2.e.5.b.  

Irene Johanna X Benjamin Peter Button (een kind).

   

2.e.5.b.1.  

Andrew. 

Soos in baie families gaan. bestaan daar dikwels ‘n hegte band tussen twee broers. Dit was die geval met pa Jan en Oom Koot. As jong mans het hulle saam gewerk op die paaie. in die lande en met die ou watermeul. Hulle het saam getrek na die Witwatersrand en nadat hulle ongeveer twee jaar daar deurgebring het is hulle weer terug na Burgersdorp. Pa is op nege-en-twintig jarige leeftyd met ma Jacoba getroud. Sy was toe agtien jaar oud. Kort na hulle troue het hulle op Buisfontein, naby Kramberg gewoon en toe op Koppieskraal. distrik Smithfield. Tydens die drie-jarige oorlog het hulle op die deel van Waterval gewoon waar oupa Andries die opstal opgerig het.

Ons ouers het ook hulle deel van verdriet geken. Die oudste kind, ‘n dogter, is oorlede. Daarna het al drie die seuns wat van tyd tot tyd die naam Jan Frederik gekry het, gesterf.

Soos Oom Koot was pa ook die slagoffer van die na-oorlogse ekonomiese depressie en skommelinge en hy kon nie die oorgang van suiwer landbou lewe na die moderne Lewe oorkom nie. Boonop het ‘n swak plaas en verouderde metodes horn swaar laat leef. Al die omstandighede het ‘n groot indruk op sy kinders gelaat. Al sy lewe het hy sy Kerk gedien en het nie geskroom vir handewerk nie.

Dis nie die voorreg van baie kinders om in ‘n huis groot te word waar die ouers mekaar so lief gehad het en so respekteer het soos in ons ouerhuis nie.

"Lang Jan" of "Andries se Jan" soos hy by ons bekend is, is ‘n suksesvolle sakeman met ‘n lieflike familie. Hy het drie seuns wat die naam Smit kan voortdra. Hy het goedgunstelik ingestaan vir die drukkoste van hierdie register. Gebore 28.11.1928.

2.f. Jan Frederik.
  2.f.1. Andries Petrus X Francina Susanna Lucia Botha (drie kinders).

  2.f.1.a. Jan Frederick X Lorraine Barbara du Taft (vier kinders).
  2.f.1.a.1. Andries Petrus, 26.4.1955.
  2.f.1.a.2. Herman du Toit, 7.12.1957.
  2.f.1.a.3. Thea, 16.5.1960.
  2.f.1.a.4. Jan Frederick, 17.5.1967.
  2.f.1.b. Magrieta Emmerentia, 12.2.33. X Benjamin Frederik CiIliers (drie kinders).
  2.f.1.b.1. Benjamin Frederik, 12.12.1955.
  2.f.1.b.2. Andries Petrus, 29.12.1956.
  2.f.1.b.3. Francina, 25.9.1958.
  2.f.1.c. Willem Johannes Stephanus, 18.9.1936. X Johanna Magdalena van Jaarsveld (drie kinders).
  2.f.1.c.1. Andries Petrus. 3.1.1965.
  2.f.1.c.2. Elna, 1.7.1967.
  2.f.1.c.3.  Gideon Uerhard, 5.10.1968.
2.f.2.   Douw Gerbrand, 21.2.1901. X Petronella Johanna Frederica Oosthuizen (twee kinders).
  2.f.2.a. Louis Almaro (dogter), 11.8.35.
  2.f.2.b. Douw Gerbrand, 8.8.1943.
2.f.3.   Jacobus Albertus, 3.8.1906. X Abrama Lodewika Venter (een kind).
  2.f.3.a. Jacobus Albertus,11.9.1947.
2.f.4.   Clemens, 23.3.1911. X Aletta Sophia Smit (een kind).
  2.f.4.a. Jan Frederik,1.3.1956.
2.f.5.   Martha Maria, 3.9.1913. X Hendrik Gerhardus V. d. Westhuizen (twee kinders).
  2.f.5.a. Jacoba Maria, 1.5.1941. X Andries de Wet. (drie kinders).
  2.f.5.a.1. Thea.
  2.f.5.a.2. Christine.
  2.f.5.a.3. Marius.
  2.f.5.b. Burgert Johannes v. d. Westhuizen. 2.7.1945.
2.f.6.   Stephanus Andrew Murray X Bridgit Man: Ann Lewis (vier kinders).
  2.f.6.a. Anita Johanna. 27.9.1946.  X Christiaan Johannes Weideman (een kind).
  2.f.6.a.1. Christo Johan Weideman. 17.1.1969.
  2.f.6.b. Jacoba Maria, 21.4.1948.
  2.f.6.c. Jan Frederik,  23.7.1950. 
  2.f.6.d.   Murray Stephanus, 24.9.1955.

Oom Andries (Bos) was klein toe sy moeder oorlede is en hy was deur sy stiefmoeder grootgemaak. Sy was streng en partykeer onregverdig deurdat sy haar eie kinders voorgetrek het ten koste van die stiefkinders. Hierdie behandeling het sy hele lewe beinvloed. Hy is jonk uit die huis na Transvaal waar hy werk by die spoorwee gekry het en hierdie was die werklike gelukkige jare van sy lewe. Met die uitbreek van die driejarige oorlog het hy aangesluit en tot die einde geveg.

Na die oorlog is hy getroud met my moeder se suster, Helena. Nadat hulle 'n tydlank in Krugersdorp gewoon het wou Tant Helena weer terug na Burgersdorp. Hulle het n deel van Driehoek in die Stormberge geerf en daar 'n opstal gebou. Na die lewe in Transvaal kon Oom Andries horn nie aanpas by die plaaslewe en het hulle lewens treurig geeindig.

2.h. Andries Petrus (bynaam: Andries Dos) (een kind).
2.h.1. Douw Gerbrand X Johanna Francina van Zyl (drie kinders).
2.h.1.a. Francietta Johanna Maria X Petrus Johannes Erasmus (drie kinders).
2.h.1.a.l. Francisca. 
2.h.1.a.2. Petrus Johannes.
2.h.1.a.3. Suzelle.
2.h.1.b. Dorothea Helena x Johannes Cornelius Engelbrecht, drie kinders.
2.h.1.b.1. Petrus Johannes. 
2.h.1.b.2. Johanna Francina.
2.h.1.b.3. Johannes Cornelius.
2.h.1.c. Doulien Andrie.
2.i. Louis Johannes X Francina Dorothea Trichardt.
2.i.1. Francina Dorothea X Lourens v d Heever. (ses kinders).
2.i.2. Aida Gertruida (ongetroud).
2.i.3. Andries Petrus X Maria Magdalena Nel (drie kinders).
2.i.3.a. Lola X Christiaan Oelofse.
2.i.3.b. Louis Johannes.
2.i.3.c. Frederik.
2.j. Petrus Arnoldus.
2.j.1. Andries Petrus. 1908. x Jacoba Maria Holtzhauzen.
2.j.1.a. Elma X Louis Joubert (drie kinders).
2.j.1.b. Pieter Lourens. 24.3 1939. X Marlene Visser.
2.j.1.c. Andries Petrus. 28.6.1940.
2.j.2. Catharina, 21.2.1910. X John Warren.
2.j.2.a. Herbert John.
2.j.2.b. Mare X Theo Dickie.
2.j.2.c. Pieter Smit (Warren).
2.j.3. Engela, 17.9.1911. X Dietriek Johannes Lampbrecht (drie kinders).
2.j.3.a. Hendrickus Johannes X Elsabe van Rensburg.
2.j.3.b. Petrus Lourens X Yvonne Reinecke.
2.j.3.c. Annamarie X Croft.