Family [F10639]

SMIT

Parents

Alwyn Petrus Jacobus SMIT {M} [P52062] = Josina Elizabeth Dorothea SMIT1 {F} [P52017]

Alwyn Petrus Jacobus

Born 23 June 1844, McGregor, Cape2
Died 8 April 1918, Robertson, Cape
Occupation: Boer by Robertson

Josina Elizabeth Dorothea

Born 28 April 1852, Middelburg, Cape3
Christened 9 May 1852, Richmond
Died 11 December 1934, Robertson4

Children

Willem Stephanus {M} [P7] = Anna (Annie) Magdalena DE_WET5 {F} [P108] > Family [F42]

Willem Stephanus

Born 21 January 18726
Christened February 1872, N. G. Middelburg
Died 15 June 1959, Reitz, OVS
Buried 19 June 1959, Reitz, OVS, grave no 2197

Anna (Annie) Magdalena

Born 30 June 1874
Died 6 September 1952, Hermanus8

Josina Elizabeth {F} [P143]

Born 15 June 1873
Christened 13 July 1873, N. G. Middelburg9

Alwyn Petrus {M} [P3] = Gertruida Jacoba Susanna DE_WET10 {F} [P56449] > Family [F1]

Married ABT 1906

Alwyn Petrus

Born 6 September 187611
Christened 24 September 1876, N. G. Middelburg
Died 15 August 1956, Kaap12
Occupation: Boer/Farmer, Uitsig, Victoria-West

Gertruida Jacoba Susanna

Alias Gertruida Jacoba Susanna SMIT (ABT 1906)
Born 28 January 1877
Died 11 April 1946

    = Alida Jemima SIEBRITS13 {F} [P435] > Family [F60]

Married ABT 1950

Alida Jemima

Born 2 May 1894
Died 11 May 1960, Franschhoek14

Johanna Petronella (Hannie) {F} [P8] = Jacobus Francois (Kowie) DE_WET15 {M} [P111] > Family [F44]

Married ABT 1899

Johanna Petronella (Hannie)

Born 9 December 1879
Christened 10 January 1880, N. G. Middelburg16
Died 31 August 1967

Jacobus Francois (Kowie)

Born 3 March 1870
Christened 3 April 1870, Robertson, Cape
Died 9 April 195617

Sources

1 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"
Josina sou later in haar lewe deur Louisa Smidt van Hanover opgepas word. Louisa was dus nie familie nie, maar het as inwonende huishulp opgetree.

2 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"

3 : "SA Genealogies Vol. 11"; Page 437
SAG shows date as 22 Aug 1857

4 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"
Josina sterf op 11.12.1934 in haar woning, Victoriastraat, Robertson. Hierdie datums verskyn op haar grafsteen in die Robertson begraafplaas. (Bron: Psalm- en Gezangeboek aangaande Alewijn se datums; sterfkennis MOOC 6/9/1091 No. 1251; Grafsteen Robertson begraafplaas van Josina Smit)

5 : "Janet Melville's Research:"
{d.v. De Wet, Hendrik Christoffel *12.12.1832 & Erasmus, Neeltje Sophia *00.06.1840}

6 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"

6a: "SA Genealogies Vol. 11"; Page 437
SAG shows date as 21 Oct 1872

7 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"

8 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"
In die Hermanus begraafplaas het ek die volgende graf gevind: Anna (Annie) Magda lena Smit, gebore De Wet 30.06.1874 # 06.09.1952. Volgens inligting bekom is dit heel waarskynlik Willem Stefanus se vrou.

9 : "Janet Melville's Research:"
verskyn nie op haar pa se S/K

10 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"
van die plaas Goudini, distrik Caledon.

11 : "SA Genealogies Vol. 11"; Page 437
SAG gives date as 27 Aug 1876

12 : "National Archives Cape"
CDNI reference 5489

13 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"
Siebrits-inligting verkry van Meyer en sy vrou, Betsie Siebrits, Franschhoek # nie (verwant; Miemie, 92-jarige weduwee van Cornie Siebrits in Fleur de Lis, tehuis vir bejaardes, Franschhoek; Datums en name van grafsteen, Franschhoek begraafplaas)

14 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"
Sy was die weduwee van Daniel Joubert Siebrits *18.04.1881, oorlede 24.09.1938. Die twee jongste Siebrits-kinders is jonk oorlede en saam met haar en haar eerste man in 'n dubbelgraf begrawe - Alida Jemima (Mimie) *22.03.1917, oorlede 19.01.1941 (25jr oud), en Daniel (Niel) Johannes *07.02.1920, oorlede 05.06.1943 (15jr oud). Die oudste kind was Andries Cornelius (Cornie) Siebrits *20.05.1914, oorlede 14.09.1973. Daarna het Frans en Hester gevolg.

15 : "Alwyn Petrus Smit's Research:"
Hy was die seun van Jacobus Johannes de Wet en Gertruida Jacoba Marais.

16 : "Janet Melville's Research:"
nie gebore 9 Nov volgens die D/R; word Hannie genoem; doopgetuies Jan H Smit, Susara J Pietersen, George Smit, Cornelia G Ebersohn, Jac GViljoen

17 : "Janet Melville's Research:"
boer eers op die plaas Dewetshof, maar verkoop dit aan Daniel de Wet in 1945. Boer daarna op Orangegrove wat hy later aan Robertson munisipaliteit verkoop vir dorpsuitbreiding

http://www.e-family.co.za