Thomas van Bengale1

M, #15379, b. 1650/51

Copyright / Terms of Use Notice


The material on this website is subject to copyright.
Facts (names, dates, and places) are not copyright. You are free to transcribe them but not cut and paste into your data provided you use the correct attribution and citation.
I have created the narratives, sentences, and citations; they are copyright and may not be used.
You may not add them to your genealogy, your personal documents, your tree on Ancestry, nor in the data or profile sections on Geni, nor anywhere else.
Many of the images are also copyright. You may not copy them without the consent of the copyright holders.
You must use the correct attribution and citation, viz.: Robertson, Delia. The First Fifty Years Project. Here you add the page URL.

Last Edited05/03/2016
BirthOrigin*Thomas was from Bengal and may have been born there in 1650/51. He was 20 when sold as a slave in 1671. It should be born in mind that the toponym 'van Bengale' or from Bengal was a term loosely applied during the period of VOC dominance to enslaved or formerly enslaved people from any of the countries bordering the Bay of Bengal.1 
Slave TransactionsOn 8 July 1670 Anthoniij van Angola and Thomas van Bengale were sold in a transaction numbered T85 by Jochem Marquart to Matthijs Coeijmans. Also sold was Marquaert's house and land located at Windberg (Duiwelspiek), measuring 27 morgen and 28 square roods; 2 horses with tack, 50 halfslagooie, 24 draught oxen, 2 ploughs, 2 harrows, 2 wagons and all other equipment, incluidng 30 muids of corn. In return (transaction T86) Coemans paid his own new house, gardens, and erf (measuring 296 square roods), along with 2,000 guilders. [Hattingh is at pains to emphasize there were no slaves mentioned in the second transaction, but a careful reading of his summary, suggests the slaves in question were those previously mentioned in the first set of transactions.]2,3
Jacob van Macassar and Thomas van Bengale were sold by Mathijs Coemans to Dirck Bosch on 2 March 1671, for f 450. The transaction included baking equipment.4,5
On 20 December 1672 Thomas van Bengale was sold by Dirck Bosch to Jan Pietersz Broertje, for Rds. 100.6,7

Citations

  1. [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700 (Cape Town: Tafelberg, 1977), p.128. 2.3.1671, V, pp. 117-118: Thomas from Bengal (20) and Jan from Macassar (10), sold for 1450 by Matthijs Coemans to Dirck Bosch, together with utensils used by the baker.. Hereinafter cited as Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700.
  2. [S606] J.L. (Leon) Hattingh, "A.J. Böeseken se Addendum van Kaapse slawe-verkoopstransaksies: Foute en regstellings", Kronos (Foute en regstellings) 9 (1984): Hierdie transaksie is heeltemal verkeerd gerapporteer. In die eerste plek hou die voorafgaande ooordrag no 85 (T 85), wat nie in die addendum verstrek word nie, direk verband daarmee. Met oordrag T85 verkoop Jochem Marquaert sy grond, huis en landerye wat geleë is by die Windberg (Duiwelspiek), groot 27 more 28 vk. Roede, aan Matthys Cooymans (sic). By die transaksie was ingesluit twee slawe, tewete Anthonij en Thomas, asook nog 2 perde met hul toebehore, 50 halfslagooie, 24 trekosse, 2 ploeë, 2 êe, 2 waens en alle ander gereedskap benewens 30 mud koring. Cooymans betaal hiervoor met sy eie huis, tuine en erf en gee ook nog op die koop toe 'n bedrag van 2 000 gulde.
         Met T86, die een wat Böeseken wel vermeld, is dit Cooymans wat weer aan Marquaert sy "nuwe huis", stal en erf in die "dorp" (groot 296 vierkante roede) verkoop. In hierdie transaksie is daar geen sprake van plaas en slawe soos Böeseken dit will nie. Cooymans verklaar slegs dat hy tevrede is met Marquaert se betaling! Met ander woorde die twee ruil hulle eiendomme met 'n betaling deur die een koper. Maar anders as wat Böeseken dit in die addendum weergee, is Cooymans nie die verkoper van die plaas en die slawe nie. He is slegs die ontvanger of nuwe eienaar daarvan.
         Enkele maande later, met T 100 op 5.2.1671, verkoop Cooymans wel weer die betrokke plaas terug aan Jochum Marquart, maar dit vermeld Böeseken glad nie in die addendum nie. Nou was dit eet 22 trekosse, een merrieperd met 'n vul, 'n slaaf genaamd Anthonij van Angola, al die ander voorheen genoemde implemente en gereedskap vir die koopsom van 3 500 guide. Böeseken meld dan wel T 114, gedateer 13.2.1671, toe Marquaert en Barents dieselfde eiendom met Anthonij van Angola inkluis, aan Wynant Leenders verkoop het. Sy laat egter na om te meld dat die koopsom toe ook 3 500 gulde was. Sonder om hierdie transaksie ten volle te volg kan daar ook nie tred gehou word met die lot van die twee betrokke slawe nie.. Hereinafter cited as "Foute en regstellings."
  3. [S853] J.L. (Leon) Hattingh, "Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670)", Kronos - Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670) 15 (1988): 8.7.1670     T 85     T 100     CTD 4, p.120
    Jochum Marquart van Gorcum, vryburger, verkoop aan ‘n mede burger Matthijs Coijmans sy huis, erf en landerye met al die jaar se gesaaides onder en bo die grond. Die erf is geleë agter Windberg tussen die Kompanjie se boord en die woning van Jacob Roosendaal, groot 27 morge 28 roede volgens die erfbrief van 5 Januarie 1660 en die koopbrief van 1 Mei 1668, waartoe hy voeg twee lyfeienes genaamd Anthonij en Thomas, asook 2 perde met hul toebehore, 50 halfslag ooie, 24 trekosse, 2 ploeë, 2 eê, 2 waens en alle [land] bougereedskap benewens die 30 mud koring en wat nog op die erf is vir die huis, erf en tuin van Cooijmans en f 200.

    8.7.1670     T 86     T 94 en T 112     CTD 4, p.123
    Matthijs Coijmans [Cooeijmans] van Herentals, vryburger, verkoop aan Jochem Marquart, mede burger, sy nuut geboude huis, stalle en erf naby die fort tussen die wonings van Jan Verhagen en Gysbert Dircksen Verwey, groot 296 roede, soos dit teenswoordig besaaid, bevrug en omhein is. Aan die noordoostelike kant is Tafelbaai, suidoos Windberg en die tuin en woning van burger Gysbert Dircksen Verwey, suidwes Tafelberg en die erf van Frans van Hairbrugge en noordwes Leeuwenberg en die tuine van Jan Verhagen volgens die erfbriewe van 1 Maart 1660 en 15 Julie 1662, alles vir die woning, landerye en tuin van Marquart gelee agter die Windberg, die gesaaides daarop, twee slawe, 2 perde met toebehore, 50 ooie, 24 trekosse, 2 ploeë, 2 eê, 2 waens met [Iand-]bougereedskap benewens 30 mud koring. [Op dieselfde dag teken Cooijmans 'n skuldbriefvir die f 2000 en die plaas, slawe, ens. Die oorspronklike hiervan kom op p. 142 van CTO 4 voor en p.126 is ‘n afskrif. By laasgenoemde het die Aktekantoor verkeerdelik ‘n nota aangebring dat dit ‘n nuwe verkoopakte, T 87, is. Dit hoort eerder by p.129 te wees. In geen van hierdie dokumente word die name van die twee slawe vermeld nie.]. Hereinafter cited as "Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670)."
  4. [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p.128. 2.3.1671, V, pp. 117-118: Thomas from Bengal (20) and Jan from Macassar (10), sold for f 450 by Matthijs Coemans to Dirck Bosch, together with utensils used by the baker.
  5. [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Kaapse notariële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (II), Die tweede Dekade 1671-1680", Kronos (Die notariële stukke II) 15 (1999): 2.3.1671     CTD 5, p. 117 Matthijs Cooijmans van Herentals, burger, verkoop aan Dirck Bosch, medeburger, twee slawe, Thomas van Bengale, 20, en Jacob van Macassar, 10, asook enige bakkersgereedskap f 450.. Hereinafter cited as "Die notariële stukke II."
  6. [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p. 130. 20.12.1672, V, p. 247: Thomas from Bengal (22), sold by Dirck Bosch, Free Burgher of the Cape, to J an Pietersz Broertje for Rds. 100 .
  7. [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 20.12.1672     CTD 5, p. 247
    Sr Dirk Bosch, burger alhier, verkoop aan Jan Pietersz Broertje, medeburger alhier, sy lyfeie Thomas gebore te Bengale, 22 jaar oud, vir 100 Rds.
 

Bookmark and Share