Gerrit van Bengale1,2

M, #15372, b. circa 1648

Copyright / Terms of Use Notice


The material on this website is subject to copyright.
Facts (names, dates, and places) are not copyright. You are free to transcribe them but not cut and paste into your data provided you use the correct attribution and citation.
I have created the narratives, sentences, and citations; they are copyright and may not be used.
You may not add them to your genealogy, your personal documents, your tree on Ancestry, nor in the data or profile sections on Geni, nor anywhere else.
Many of the images are also copyright. You may not copy them without the consent of the copyright holders.
You must use the correct attribution and citation, viz.: Robertson, Delia. The First Fifty Years Project. Here you add the page URL.

Last Edited12/03/2016
BirthOrigin*Gerrit was from Bengal and perhaps born there circa 1648. The toponym 'van Bengale' or from Bengal was a term loosely applied during the period of VOC dominance to enslaved or formerly enslaved people from any of the countries bordering the Bay of Bengal. His age is estimated, however he would have had to be at least 25 years old when emancipated in 1676.3 
Names in the record, in publications, etc.The name of Gerrit appeared as Gerrit Een Indiaen in the cited publication(s.)4
Slave TransactionsOn 12 December 1670 Simon van Angola and Gerrit van Bengale were sold by Coenraad Urbanus to Jochem Marquart and Henrick Barentze van der Zee, in a complex transaction of f 5000, payable in two instalments, which included his house, outbuildings, erf on the corner of Olifantstraat, household goods, kisten en kasten fixed to the house, as well as 143 halfbreed ooihamels en ramskape. The slaves are described as 'een Angoolse Caffer’ Sijmon en die ander ‘een Indiaan’ genaamt Gerrit.5
On 16 January 1671 in a complex agreement that appeared to end a partnership, Simon van Angola and Gerrit van Bengale became the property of Henrick Barentze van der Zee who acquired them from Jochem Marquart, along with all the possessions they previously owned together. These included a house on the corner of Olifant Street with contents, fixed and unfixed, including kists and cupboards, the two slaves and 200 sheep; the Saldanha vessel d'Bruijd with its sails and oil drums; a garden in Table Valley; and a second garden and erf in Table Valley. Marquart remained responsible for an acknowledgement of debt to the Diakonie of f 500, while Barentsz: offered an acknowledgement of debt in the amount of f 2 900. Hattingh describes this as partnership agreement but his transcription appears to contradict this — rather the transactions seemed to be a dissolution of the partnership.6
Slave EmancipationsOn 23 December 1676 Gerrit van Bengale was emancipated by Jochem Marquaert.7,8
Property TransactionsOn 17 February 1672 Henrick Barentze van der Zee sold De Bruijd and the traanbranders [whale oil smelters?] to the Saldanhavaerders Jurgen Cornelisz, Willem Cornelisz van Ijlpendam and Arnoldus Willemsz Basson, for an acknowledgement of debt in the amount of f 550. The two slaves, Simon van Angola and Gerrit van Bengale were not mentioned, however Gerrit appears to have returned to the ownership of Jochem Marquart, who subsequently emancipates him. Barentsz: appears to have later emancipated Sijmon, or at least expressed a sick-bed wish to do so.9

Citations

  1. [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Kaapse notariële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (II), Die tweede Dekade 1671-1680", Kronos (Die notariële stukke II) 15 (1999): 23.12.1676     [Verlore]
    Jochem Marquart stel Gerrit van Bengale vry.. Hereinafter cited as "Die notariële stukke II."
  2. [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700 (Cape Town: Tafelberg, 1977), p. 133.. Hereinafter cited as Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700.
  3. [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p. 133.
    pp. 128.16.1.1671, V, p. 85: "Sijmon een Angoolse caffer, Gerrit een Indiaen" sold together with other possessions by Joehem Marquaert to Hendrik Barentsz.
  4. [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, pp. 128.16.1.1671, V, p. 85: "Sijmon een Angoolse caffer, Gerrit een Indiaen" sold together with other possessions by Joehem Marquaert to Hendrik Barentsz.
  5. [S853] J.L. (Leon) Hattingh, "Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670)", Kronos - Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670) 15 (1988): 12.12.1670     T95     T 120 en T 127      CTD 4, p.157
    Coenraad Urbanus, vryburger, verkoop aan Jochum Marquart van Gorcum en Hendrik Barendtsz van Leeuwaerden, vryburgers in vennootskap, sy huis, byhuise en erf op die hoek van Olifantstraat; suid daarvan is die Kompanjie se koringmeule en die tuin van die asryers, noord die weduwee van Jan Israels, wes die onbeboude erwe na Leeuberg en oos die straat van Fortsplein, volgens die erfbrief van 20 September 1660 met die huisraad, ‘kisten en kasten’ en wat voorts aan die huis ‘nagelvast’ is asook twee slawe, die een ‘een Angoolse Caffer’ Sijmon en die ander ‘een Indiaan’ genaamt Gerrit benewens 143 halfslag ooihamels en ramskape, saam vir f 5000 in twee termyne betaalbaar. Op dieselfde dag teken die twee kopers ‘n skuldbrief vir die bedrag ten gunste van Coenraad Urbanus van Altenbergh maar noem nie weer die name van die slawe nie. Hulle sluit egter ook nog ‘n tuin (T 97), groot 259 roede 10 voet, in Tafelvallei gelee, hierby in. p.172.). Hereinafter cited as "Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670)."
  6. [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 16.1.1671     TI20     TI46 en TI27           CTD 5, p. 83
    Jochem Marquart van Gorcum en Hendrik Barentsz van Leuwaerden, beide ingesetenes [van die Kaap], verklaar dat hulle op 1 Desember 1670 in vennootskap getree het, soos op 8 Augustus 1670 ‘in der minne’ mondeling ooreengekom maar waarvan weens allerlei voorvalle nog niks skriftelik opgestel is nie, met die verstandhouding dat hulle gesamentlik die wins en verlies besit wat God die Here hul in hul arbeid en onderneming mag toebedeel, naamlik dat Hendrick Barentsz van 8 Augustus af alles aanvaar wat hulle tot op datum in vennootskap besit het. Jochem Marquart dra dus al die besittinge waarvan hy die helfte besit het aan Hendrick Baretsz [sic] oor:

    Eerstens die helfte van die huis op die hoek van Olifantstraat, groot 140 X 58 rynlandse voete, suid [daarvan] is die Kompanjie se koringmeule, noord die huis van J. Valkenrijk, wes die onbeboude erwe na Leeuwenberg, oos voor aan die straat van “‘t Fortspleijn,” volgens die erfbrief van 20 September 1660 en die oordrag van Coenraad Urbanus op 12 Desember 1670 wat hulle gesamentlik aanvaar het; waarby hy nog voeg sy geregtelike helfte van al die huisraad, kiste en kaste en wat nog alles aan die huis en erf ‘aerd en nagelvast is;’ asook twee slawe, ‘die een genaamt Sijmon een Angoolse caffer, d’ ander gen[aam]t Gerrit een Indean’ saam met 200 uitgesoekte skape deurmekaar;

    Tweedens, ook die geregtelike helfte van die vaartuig genaamd d’Bruijd, groot omtrent 8 of 9 laste met al sy seile en die traanketels wat hulle saam op 27 Februarie 1670 van Willem Joosten en Bartholomeus Borns gekoop het;

    Derdens, die geregtelike helfte van die tuin in Tafelvallei wes van die fort, groot 247 [vk] roede 5 [vk] voete, noord [daarvan] is die onbeboude land na die seekant, suid die tuin van die Kompanjie, wes die land na Leeuwenbergen ten ooste die pad of in gang van die Kompanjie se tuin volgens die erfbrief van 15 Oktober 1659 wat hulle op 12 Desember 1670 van Coenraad Urbanus oorgeneem het;

    Vierdens, die geregtelike helfte van die tuin en erf geleë in die Tafelvallei, groot 1 morg 361 [vk] roede, noordoos is die Kompanjie se nuut beginne fort, suidoos is Windberg, suidwes op na Tafelberg en noordwes is Leeuwenberg volgens die erfbrief van 18 Junie 1669 en die oordrag van Matthijs Coijmans op 10 Julie 1670. Alles word oorgedra behalwe die f 500 wat hulle gesamentlik nog aan die Diakonie vir ‘n jaar skuld wat Marquart vir sy rekening neem, en ‘n skuldbrief wat hy vir f 2 900 wat hy as betaling aanbied.
    16.1.1672     CTD 5. p. 157
    Hendrick Barentsen van Leeuwaerden, burger en ingesetene alhier, erken dat hy aan Jochum Marquart van Gorcum, medeburger alhier en sy gewese ‘compagnon’, die bedrag van f 2 900 skuld, spruitende uit die koop van die geregtelike helfte van die huis en erf geleë op die hoek van Olifantstraat, inbegrepe al die huisraad, twee slawe [Simon van Angola en Gerrit ‘die Indiaann’] en nog twee honderd ‘gesorteerde skape en die helfte van alles wat aan die woning ‘aerdt naelvast’ is en daar toe behoort soos vandag aan hom wetlik oorgedra is; asook die geregtelike helfte van die vaartuig de Bruijd met sy seile en alles wat tot die vissery en traanbrandery behoort; en die geregtelike helfte van twee tuine in Tafelvallei waarvan die oordrag vandag aan hom oorhandig is. Beloof hy aanspreeklikheid te neem vir alles en te betaal, asook die f 500 aan die Diakonie alhier met een jaar se rente teen 6% asook die f 2 900 in drie paaiemente, die eerste f 600 gedurende 1672 wanneer die Bataviese retoervloot die rede verlaat en die resterende f 2 300 die daaropvolgende twee jaar op dieselfde tyd, telkens f 150. Daarvoor verpand hy al sy besittings, veral dit wat vandag aan hom oorgedra is en sy persoon.
  7. [S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p. 133. 23.12.1676: Gerrit from Bengal. manumitted by Jochem Marquart.
  8. [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 23.12.1676     [Verlore]
    Jochem Marquart stel Gerrit van Bengale vry.
  9. [S607] J.L. (Leon) Hattingh, "Die notariële stukke II", 16.1.1672     CTD 5. p. 157.
    [Op 17.2.1672 (p. 166) verkoop Barentsen die boot en traanbranders aan Jurriaen Cornelissen van Dronthem, Willem Cornelisz van Ijlpendam en Arnoldus Willemsz van Wesell, almal ‘Saldanhavaerders alhier’ vir ‘n skuldbrief van f 550. Van die slawe word nou geen melding gemaak nie.]
 

Bookmark and Share